Comments for

Comment on Elkoweru Guesthouse *** by ISABEL SUZANNE
Een van Elkoweru se eienaars, RUDOLPH STEYN is getroud op 10 Januarie met Ellouise.

Baie geluk en voorspoed word hul toegewens vir ‘n lang toekoms saam.

Saam maak hul ‘n wenspan!!

Comment on Elkoweru Guesthouse *** by Pieter
Julle gastehuis lyk baie mooi! Kan nie glo ons bure se erf het so getransformeer nie! Baie sterkte en Voorspoed vir 2009

Comment on geluk aan die karateka van Springbok by House On York
Congratulations to the three of you, all the early mornings and the late nights all paid off. Form House On York WELL DONE!!!

Comment on Karate-club by mignon
Ek wil eers foto’s van die manne in aksie sien voor ek aansluit!! – vlooi

Comment on Karate-club by Konrad Steyn
Die karate klub van Springbok was begin 21 jaar gelede deur ‘n ene Charlie van Wyk en Hennie Geldenhuys.

Vandag is die klub nogsteeds aan die gang met twee 3de dan afrigters, twee 1ste dan subinstrukteurs en vooruitstrewende bruin belt wat een van die dae die 1ste dan vlak gaan aanpak.

‘n Paar van die lede wat in die Dojo is en wat by die Dojo groot geword het, het al groot karate status beryk op provinsiale vlak en naionale vlak.

Kom loer in en geniet ons fiksheid oefeninge en selfverdedigings klasse. Vir die meer lang termyn kom sluit aan by die Karate!!!

Ossu

Konrad Sensei