Halfmense

Die water val goed uit die hemel uit en die groen slaan neer op die dorre sand na die reen!

Die veld lyk mooi en die HALFMENS lag lekker want die party van die jaar le net om die draai en alle HALFMENSE skiet wortel in die sand.Want hoe meer gevestig jy is op vaste grond hoe meer voel jy die vibrasie van rockmusiek se klank golwe deur die graniet banke van NAMAKWALAND

Beplan en begin solank pak! Die HALFMENSrockfest is om die draai

dank GOD vir die klank
HALFMENS Kappie

Muti This