………….En die HALFMENS het weer geloer……….! Dis n wolkbank van koue op die horison. Beteken net een ding! Goeie reen maak die klein oogies van die veldblomme weer wakker. Net betyds om te sien dat die Rock en Rollers al hoe nader kruip in die nag. Gereed vir die makietie van die jaar.

Waar Halfmense almal met mekaar oor die weg kom en ieder en elk saam met die melodie in die skemer nag die woorde van elke lied oor en oor herhaal….hoekom? NET OMDAT HULLE KAN

Almal is in die veld en die musiek hop teen elke graniet bank!!!!

The clock is ticking!!!!

Muti This