SAJKA SHOTOKAN KARATE
SPRINGBOK DOJO

Sensei’s Konrad & Gawie
Bied aan:
Saterdag Gashuku afsluiting 29 November 2008 te MESKLIP

Program:

07h00 – 07h15 Bymekaar kom vir vervoer reëlings Mesklip toe
07h15 Vertrek
08h00 – 08h50 Line up en verwelkoming
Fiksheids en basics oefening – Sensei Gawie
08h50 – 09h00 Ruskansie
09h00 – 09h40 Kata – Swart Beld Kata – Wankan – Sensei Konrad
09h40 – 10h00 Rus kansie
10h00 – 10h40 Basic Kumite
Kumite kompetisie – Sensei Konrad & Gawie
10h40 – 11h00 Rus kansie
11h00 – 11h30 Speletjies
Swem in die plaasdam
11h30 – 13h00 Ete en prysuitdeling

Jy moet asb die volgende saam bring:
 Karate pak
 Swemklere onder aan
 Tekkies
 Hoed
 Sonskerm
 Baie karate Spirit
 Baie Koue water terwyl ons rus kansies het na elke oefening
 R20 vir jou ete

Ons gaan die jaar se Trofees uitdeel en ook wenners aan wys vir die dag se Speletjies en Kumite kompetisie.

Ossu
Sensei Konrad Steyn

Muti This