SAJKA SHOTOKAN KARATE
SPRINGBOK DOJO
Sensei’s Konrad & Gawie
Bied aan:
Saterdag Gashuku afsluiting 29 November 2008 te MESKLIP
Program:
07h00 – 07h15 Bymekaar kom vir vervoer reëlings Mesklip toe
07h15 Vertrek
08h00 – 08h50 Line up en verwelkoming
Fiksheids en basics oefening – Sensei Gawie
08h50 – 09h00 Ruskansie
09h00 – 09h40 Kata – Swart Beld Kata – Wankan – Sensei Konrad
09h40 – 10h00 Rus kansie
10h00 – 10h40 Basic Kumite
Kumite kompetisie – Sensei Konrad & Gawie
10h40 – 11h00 Rus kansie
11h00 – 11h30 Speletjies
Swem in die plaasdam
11h30 – 13h00 Ete en prysuitdeling
Jy moet asb die volgende saam bring:
Karate pak
Swemklere onder aan
Tekkies
Hoed
Sonskerm
Baie karate Spirit
Baie Koue water terwyl ons rus kansies het na elke oefening
R20 vir jou ete
Ons gaan die jaar se Trofees uitdeel en ook wenners aan wys vir die dag se Speletjies en Kumite kompetisie.
Ossu
Sensei Konrad Steyn



