Oct 26
Baie geluk aan Konrad en Gawie met die slaag van hul 4de Dan (Swart Belt) vandag. So ook aan Dawie, seun van Gawie, wie vandag sy tweede Dan verkry het. Voorwaar ‘n unieke prestasie vir pa en seun om saam swart belt gradering te doen.

