Die karate klub van Springbok was begin 21 jaar gelede deur ‘n ene Charlie van Wyk en Hennie Geldenhuys.
Vandag is die klub nogsteeds aan die gang met twee 3de dan afrigters, twee 1ste dan subinstrukteurs en vooruitstrewende bruin belt wat een van die dae die 1ste dan vlak gaan aanpak.
‘n Paar van die lede wat in die Dojo is en wat by die Dojo groot geword het, het al groot karate status beryk op provinsiale vlak en naionale vlak.
Kom loer in en geniet ons fiksheid oefeninge en selfverdedigings klasse. Vir die meer lang termyn kom sluit aan by die Karate!!!

Ossu
Konrad Sensei
Ek wil eers foto’s van die manne in aksie sien voor ek aansluit!! – vlooi
Post a comment
You mus be registered in order to comment.